NUWE PROJEKTE

Ons stel u graag voor aan ons nuwe projek:
Uitspan @ de Land.

  • Engel & Völkers Potchefstroom het ‘n alleenmandaat om ons huise te bemark
  • 27 deeltiteleenhede op 12,000 m²
  • Slegs ongeveer 38% van die oppervlak word gebou
  • Die strewe is ‘n “oop” gevoel met groot tuinareas
  • Residensiële eenhede met vloeroppervlakte van 122m² – 203m²
video
video

Die ontwerp van elke eenheid is beplan om optimale uitsig en privaatheid te bied. Wat temperatuurbeheer betref; Alle huise is gebou met ‘n oriëntasie van 5º Oos van Noord. Dit verseker optimale son deur die noorde vensters vir die winter, en geen son vir die somer. Minimum westelike vensters. Daar word lae emissieglas gebruik.

Met betrekking tot plafon isolasie:

Onder die Chromadek plate, Alu Bubble is geïnstalleer, met 70mm Isotherm op 8mm Rhinoboard gips plafonne. Totale R waarde ongeveer 4. “Inverter” Air conditioning kan op versoek geïnstalleer word. Hittepomp geisers standaard.

Lees Meer >

VORIGE PROJEKTE

Louis Bierman Eiendomsontwikkelaars (Edms) Bpk. Is ‘n maatskappy met ‘n reputasie vir konsekwente innovasie, toegewyd aan kwaliteit en uitnemendheid.

Sien Meer